Testimonials


  • Ek wil net vir jou baie dankie sê vir alles wat jy gedoen het.  ...alles goed afgeloop en Elzaan het pragtig gelyk en baie komplimente gekry.  Nogmaals baie dankie en goed gaan met jou.
    Elsa de Kock
  • Thank you Philine Lambrechts Strauss, the make-up was beautiful and just perfect!
    Baie dankie dat jy my so mooi laat lyk het 😉
    Alida Schwartz
  • Baie dankie Philine. Jy is great.
    Ek het so baie komplimente gekry.
    Monica Stofberg